Voorkom leeruitvalle leer konkreet.

R200.00

In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam! Waaroor handel die werkswinkel? Kom kyk saam na ‘n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek. Al 3 vakke…

Description

In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam!

Waaroor handel die werkswinkel?

Kom kyk saam na ‘n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek.

Al 3 vakke as konkrete aanbieding, die oorsprong van uitvalle veral by lees en skryf en hoe dit verband hou met perseptueel motoriese ontwikkeling.

Kry ook ‘n sertifikaat na afloop.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voorkom leeruitvalle leer konkreet.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page