Volledige KABV opleiding vir graad R.

R480.00

Maak CAPS jou moedeloos? Is jy nie heeltemal seker waar dit inpas nie? Sukkel jy om te verstaan hoe om jou eie lesse uit te werk en steeds by CAPS te bly? Mag jy jou eie lesse uitwerk? Hoe keer ek om so op die kurrikulum te fokus en van die kinders te vergeet? Is…

Category:

Description

Maak CAPS jou moedeloos? Is jy nie heeltemal seker waar dit inpas nie? Sukkel jy om te verstaan hoe om jou eie lesse uit te werk en steeds by CAPS te bly? Mag jy jou eie lesse uitwerk? Hoe keer ek om so op die kurrikulum te fokus en van die kinders te vergeet?

Is hierdie vrae wat jy het?

Woon dan ons volledige CAPS kursus by.

Hierdie kursus word opgedeel in 4 sessies. Die sessies word vooraf opgeneem en kan in jou eie tyd gekyk word aanlyn. Elke sessie is 2 ure lank.

Daar is ‘n assessering om die sertifikaat te verwerf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Volledige KABV opleiding vir graad R.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page