Skoolgereed

R490.00

Is jou kind tans in graad R? Is jy ‘n juffrou met ‘n graad R klas? Dan is hierdie werkswinkel vir jou! In hierdie voorafopgeneemde videos vertel Yolandi van den Heever – Breytenbach en Sophie Breytenbach presies vir jou wat is skoolgereedheid. Ons gaan na die volgende aspekte kyk : Wat beteken skoolgereedheid? Wat is…

SKU: 00179
Category: , ,
Tags: ,

Description

Is jou kind tans in graad R? Is jy ‘n juffrou met ‘n graad R klas?

Dan is hierdie werkswinkel vir jou!

In hierdie voorafopgeneemde videos vertel Yolandi van den Heever – Breytenbach en Sophie Breytenbach presies vir jou wat is skoolgereedheid.

Ons gaan na die volgende aspekte kyk :

  • Wat beteken skoolgereedheid?
    Wat is dit nie?
    Wanneer moet ek terapeute inroep?
    Waarop moet ek fokus in graad R?
    Ons gee idees hoe om die verwagte uitkomste konkreet te behaal.

Ontvang hiermee saam :

Die hele jaar se opsommende uitkomste vir Graad R (druk self uit)
‘n Sertifikaat by bywoning (druk self uit)

Toegang tot die videos is vir 6 maande geldig waarna toegang verval. Toegang sal op meriete verder toegstaan word teen ‘n admin fooi.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skoolgereed”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page