Die dagprogram

R120.00

Verloop van die dagprogram. Hierdie seminaar is vooraf opgeneem en aanlyn beskikbaar op ons portaal. Jy het 2 maande tyd om die seminaar in jou eie tyd te kyk. Wat is die onderwerp ? Hoe werk ek ‘n dagprogram uit? Hoe werk roetine periodes? Hoe lank moet my tema wees? Verskil die dagprogram vir verskillende…

Description

Verloop van die dagprogram.
Hierdie seminaar is vooraf opgeneem en aanlyn beskikbaar op ons portaal. Jy het 2 maande tyd om die seminaar in jou eie tyd te kyk.

  • Wat is die onderwerp ?
  • Hoe werk ek ‘n dagprogram uit?
  • Hoe werk roetine periodes?
  • Hoe lank moet my tema wees?
  • Verskil die dagprogram vir verskillende ouderdomme?
  • Hoe lank is vryspel?
  • Wat behels buitespel alles?
  • Ons gaan ‘n hele dagprogram verskaf en jou help om te beplan aan jou eie!

Wie is ons sprekers?

Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig kenner

Wie sal by hierdie aanbieding aanklank vind?

Ouers, onderwysers sowel as assistente. Ons wil veral ouers aanmoedig om by te woon!

Sertifikaat van bywoning ingesluit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die dagprogram”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page