POPI wetgewing opleiding en handleiding

R350.00

Kom woon ons aanlyn werkswinkel by! POPI vir paw paws. Nee, ons dink nie jy is die paw paw nie! Inteendeel. Ons weet egter dat wette en vorms mens sommer baie vinnig soos een kan laat voel! In hierdie opleiding gaan ons praktiese raad en duidelikheid gee oor die POPI wetgewing en wat jy as kleuterskool moet doen. Watter beleid in plek moet wees, hoe dit toegepas moet word en wat presies van jou verwag word. Ons verskaf selfs die vorms en handleiding wat jy as skool nodig het in jou sentrum! Aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach (met ondersteuning…

Category:

Description

Kom woon ons aanlyn werkswinkel by! POPI vir paw paws. Nee, ons dink nie jy is die paw paw nie! Inteendeel. Ons weet egter dat wette en vorms mens sommer baie vinnig soos een kan laat voel!

In hierdie opleiding gaan ons praktiese raad en duidelikheid gee oor die POPI wetgewing en wat jy as kleuterskool moet doen. Watter beleid in plek moet wees, hoe dit toegepas moet word en wat presies van jou verwag word.

Ons verskaf selfs die vorms en handleiding wat jy as skool nodig het in jou sentrum!

Aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach (met ondersteuning deur Me Anisje van Kaam-Oberholster ons prokureur in privaat praktyk).

Aanlyn aangebied – jy kan enige tyd en teen jou eie tempo die werkswinkel doen.

Ons verskaf ‘n sertifikaat wat bevestig dat jy hierdie opleiding gedoen het.

Alhoewel die opleiding in Afrikaans aangebied word is die handleiding in beide Engels en Afrikaans beskikbaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “POPI wetgewing opleiding en handleiding”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kopieer nie toegelaat.