Orden jou skool en spaar.

R290.00

Hierdie eerste in sy soort opleiding word deur Yolandi en Sophie van Oasis Club aangebied. Ons fokus is op hoofde opleiding. Waarop gaan ons fokus? Sorteer jou apparaat Hoe om apparaat aankope te beplan Wanneer is goedkoop koop duur koop? Apparaat wat jou personeel self kan (en moet!) maak Jou kombuis – resepte en wenke…

Category:

Description

Hierdie eerste in sy soort opleiding word deur Yolandi en Sophie van Oasis Club aangebied. Ons fokus is op hoofde opleiding.

Waarop gaan ons fokus?

Sorteer jou apparaat
Hoe om apparaat aankope te beplan
Wanneer is goedkoop koop duur koop?
Apparaat wat jou personeel self kan (en moet!) maak
Jou kombuis – resepte en wenke wat rande rek.
Wat sluit jou handleiding in?

Opleiding notas
‘n Lys waarvolgens jy jou stoor kan organiseer
Idees vir apparaat wat self gemaak kan word.
Ontvang ‘n sertifikaat en kuier lekker saam die gasvroue! Met 60 jaar se kleuter onderrig ondervinding tussen hulle 2 is jy in goeie hande!
Koste? R290/persoon

Tyd? Enige tyd dis aanlyn!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Orden jou skool en spaar.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page