Op pad na graad 1

R125.00

Woon ons splinternuwe AANLYN seminaar by. Ons onderwerp is : OP PAD NA GRAAD 1. Hierdie seminaar is op 12 Maart 2022 lewendig aangebied via Zoom en is nou aanlyn beskikbaar, Waaroor gaan ons gesels? Watter vaardighede vorm die fondasie van Graad R? Graad R is NIE ‘n eerste probeerslag vir Graad 1 NIE. Wat…

Category:

Description

Woon ons splinternuwe AANLYN seminaar by. Ons onderwerp is : OP PAD NA GRAAD 1.

Hierdie seminaar is op 12 Maart 2022 lewendig aangebied via Zoom en is nou aanlyn beskikbaar,

Waaroor gaan ons gesels?

Watter vaardighede vorm die fondasie van Graad R?
Graad R is NIE ‘n eerste probeerslag vir Graad 1 NIE.
Wat is die graad R juffrou se werk – en wat die graad 1 juffrou.
Wat gebeur as ons in graad R spring na graad 1 werk?
Wat is die probleem daarmee om kinders vooruit te leer lees en skryf.
Hoe kies ek die gepaste skool vir my graad R (ons gaan algemene riglyne bespreek waarna ouers kan oplet)
Watter kurrikulum word gevolg.
Kan ek graad R tuis aanpak of moet my kind skool toe gaan?
Op wie fokus hierdie seminaar?

Ons nooi graag onnies en ouers uit om deel te neem.
Wie bied dit aan?

Die seminaar word aangebied deur Yolandi van Graad R sonder werkskaarte.
Kry jy ‘n sertifikaat na afloop?

Ja, die sertifikaat word aanlyn deur jouself gegenereer na die seminaar. Om die sertifikaat te verwerf moet daar ‘n kort vraelys beantwoord word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op pad na graad 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page