Lesbeplanning sonder trane : Babas.

R280.00

Maak lesbeplanning jou moeg? Weet jy nie waar om te begin nie? Skryf jy bladsye en bladsye vol en op die ou einde doen jy min daarvan? Ons het raad! In hierdie (vooraf opgeneemde) kursus kyk ons na die volgende : Lesbeplanning vir babas, peuters en kleuters (elkeen as afsonderlike kursus) Assessering wat daarmee saamloop…

Category:

Description

Maak lesbeplanning jou moeg? Weet jy nie waar om te begin nie? Skryf jy bladsye en bladsye vol en op die ou einde doen jy min daarvan?

Ons het raad!

In hierdie (vooraf opgeneemde) kursus kyk ons na die volgende :

Lesbeplanning vir babas, peuters en kleuters (elkeen as afsonderlike kursus)
Assessering wat daarmee saamloop
Jou temabeplanning
Alles wat in jou lesse moet wees
Ons gee vir jou ‘n templaat wat jy kan gebruik om jou eie lesse op te beplan.

Neem deel aan die bekendstelling van hierdie wonderlike kursusse!

1. Lesbeplanning vir babas (0 tot 2 jaar) gebasseer op die NCF (ELDAS) – aanlyn kyk in jou eie tyd.

2. Lesbeplanning vir peuters (2 tot 4 jaar) gebasseer op die NCF (ELDAS) en oorgang na CAPS – aanlyn kyk in jou eie tyd.

3. Lesbeplanning vir graad R gebasseer op CAPS – aanlyn kyk in jou eie tyd.

Elkeen van die sessies sluit ‘n sertifikaat in. Beskikbaar vir 2 maande.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lesbeplanning sonder trane : Babas.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page