Kort kursus : Toesig op die buite terrein.

R55.00

Tipe kursus : Verrykingskursus Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente.

SKU: 00139WC
Category: , ,
Tags: ,

Description

Tipe kursus : Verrykingskursus

Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar

Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.)

Opsomming van inhoud :

  • Aanspreeklikheid in die wet
  • Bestuur van die buite terrein
  • Die rol van die juffrou en assistent
  • Toesig en beplanning van toesig op die buite terrein

Hierdie kort kursus tel nie vir SACE punte nie en sluit geen sertifikaat in nie.

Toegang tot die materiaal is vir 2 maande.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kort kursus : Toesig op die buite terrein.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page