Kort Kursus : Boelies in die kleuterskool

R75.00

Bespreek nou jou plek vir ons kort kursus –  BOELIEGEDRAG IN DIE KLEUTERSKOOL.

Description

 

Tipe kursus : Verrykingskursus

Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar

Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.)

Formaat van kursus : Die materiaal word vooraf opgeneem en sal op ons aanlyn leerportaal beskikbaar wees. Betaalde deelnemers kry 3 maande toegang tot die materiaal, waarna toegang verval.

Opsomming van inhoud :

  • Wat is ‘n boelie?
  • Hoe hanteer jy die kind wat boelie?
  • Hoe hanteer jy die kind wat geboelie word?
  • Die skool se beleid tov boeliegedrag.

Hierdie kort kursus tel nie vir SACE punte nie.

Sertifikaat van bywoning ingesluit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kort Kursus : Boelies in die kleuterskool”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kopieer nie toegelaat.