Kleuterskool in my sitkamer.

R170.00

Hierdie werkswinkel word aangebied deur Yolandi, die skepper van Graad R sonder werkskaarte. Waaroor handel die werkswinkel? Wat moet my voorskoolse kind alles bemeester? En teen wanneer? Hoe moet ons program tuis lyk? Wat moet ek alles in die dag doen? Kan ek my kind voldoende stimuleer terwyl ek nog werk ook het? Wat van…

Category:

Description

Hierdie werkswinkel word aangebied deur Yolandi, die skepper van Graad R sonder werkskaarte.

Waaroor handel die werkswinkel?

Wat moet my voorskoolse kind alles bemeester? En teen wanneer?

Hoe moet ons program tuis lyk?

Wat moet ek alles in die dag doen?

Kan ek my kind voldoende stimuleer terwyl ek nog werk ook het?

Wat van my nanny, hoe span ek haar in?

Kom leer al die bogenoemde en nog meer!

Woon enige tyd aanlyn by.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleuterskool in my sitkamer.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page