Die kind in graad RR

R250.00

In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR). Wat is die uitkomste? Hoe moet die dagprogram lyk? Hoe stem graad pre-R en R ooreen? Waar lê die verskille? Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te…

Description

In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR).

  • Wat is die uitkomste?
  • Hoe moet die dagprogram lyk?
  • Hoe stem graad pre-R en R ooreen?
  • Waar lê die verskille?

Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te bespreek.

Kursus is vooraf opgeneem en sal op ons aanlyn portaal beskikbaar wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die kind in graad RR”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page