Die babaklas werkswinkel

R180.00

Kom leer saam oor jou baba klas. Ons gaan na die volgende aspekte kyk : Die ELDAS en die baba klas Lesse vir babas (riglyne vir juffrou en mamma) Wat moet jou verwagting wees Apparaat in die baba klas Sinvolle stimulasie Fokus op die kind en nie die inhoud nie Kreatiewe werkies vir babas Aangebied…

Category:

Description

Kom leer saam oor jou baba klas.

Ons gaan na die volgende aspekte kyk :

Die ELDAS en die baba klas
Lesse vir babas (riglyne vir juffrou en mamma)
Wat moet jou verwagting wees
Apparaat in die baba klas
Sinvolle stimulasie
Fokus op die kind en nie die inhoud nie
Kreatiewe werkies vir babas
Aangebied via videos op ons leerportaal.
Ingesluit is bywoning en ‘n sertifikaat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die babaklas werkswinkel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page