Beplan jou buite terrein

R390.00

Sophie Breytenbach het geen bekendstelling nodig nie! Saam met Yolandi word hierdie wonderlike opleidingsgeleentheid moontlik gemaak. Skole waar Sophie se buite terreine gesien kan word is onder andere die Midstream pre-primêre skole sowel as St Andrews Preschool. (Fotos geneem by die Midstream pre-primêre skool.) Opsie 1 : Vooraf opgeneemde video opleiding aangebied op www.juffrou.info 3…

Category:

Description

Sophie Breytenbach het geen bekendstelling nodig nie! Saam met Yolandi word hierdie wonderlike opleidingsgeleentheid moontlik gemaak.

Skole waar Sophie se buite terreine gesien kan word is onder andere die Midstream pre-primêre skole sowel as St Andrews Preschool. (Fotos geneem by die Midstream pre-primêre skool.)

Opsie 1 :

Vooraf opgeneemde video opleiding aangebied op www.juffrou.info 3 ure opleiding
afmerklys om jou eie buite terrein aan te meet (uitdrukbaar en nie aflaaibaar nie)
Onderwerpe : Hoe lyk ‘n suksesvolle buite terrein? Wat is die doel van die buite terrein? Wat sê die regulasies? Hoe hanteer ek beperkte spasie? Die belangrikheid van gerigte buitespel. Die rol van die onderwyseres en assistent tydens buitespel.
Ontvang ‘n sertifikaat van deelname
Koste : R390/deelnemer

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beplan jou buite terrein”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page