Courses
-
Peuter personeel Module 3 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Peuter personeel (2 tot 4 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op klasuitleg in die peuterklas.
-
Peuter personeel Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Peuter personeel (2 tot 4 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op dissipline in die peuterklas.
-
Peuter personeel Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Peuter personeel (2 tot 4 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus net op die peuter wat byt en hoe om dit aan te spreek in die klasopset.
-
Leerhulp kwartaal 4 Huistaal Afrikaans Graad 1
Hierdie inhoud word in ons leerhulp sessies gebruik. Bespreek jou lesse hier : https://oasiswinkel.co.za/product-category/leerhulp/
-
BELA wetgewing in diepte gesprek
Die lewendige sessie is reeds verstreke, maar jy kan nou na die volledige opname in die gerief van jou eie huis kyk.
-
BELA wetgewing
Jou volledige gids wat al jou vrae beantwoord. Nie net stel ons jou gerus nie, ons bemagtig jou ook! Ons fokus is op die kleuterskool en die kleuter wat tuis is. Hierdie aanbieding fokus nie op ouderdomme graad 1 en op nie.
-
Registreer jou dagsorg sentrum
Wil jy graag jou eie dagsorg begin? Wonder jy oor al die vereistes en die kostes? Watter program om te volg? Apparaat? Personeel? Jou perseel? Ons in diepte opleiding gaan jou help! Stap vir stap gaan ons die proses bespreek en jou bystaan waar nodig! Hierdie is ‘n belegging! Moenie jou dagsorg open voordat jy…
-
Grade RR homeschool program Term 1
We are super duper excited to introduce our brand new LEARN and PLAY program. This grade RR program has been compiled by experts with over 50 years of experience in early childhood development. Who is the program for? The grade RR program focuses on our mothers at home. The program is in line with the…
-
Kleredrag pakket – aanvullende materiaal
Hierdie kursus loop saam met ons Kleredrag Pakket. Skaf die pakket aan en kry toegang tot al die boekies en die ekstra hulpmiddels.
-
Graad 3 kwartaal 3 Formele Assessering
Ons program bevat deurlopende assessering wat informeel is en berus op observasie van die kind in die klas situasie. Aan die einde van die kwartaal is daar ‘n formele assessering. Hierdie assessering word steeds op gemaklike wyse aangebied deur die opvoeder. Ons doel is nooit om die kinders bloot te stel aan stresvolle toets situasies…