Courses
-
Die kind in Graad RR
In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR). Wat is die uitkomste? Hoe moet die dagprogram lyk? Hoe stem graad pre-R en R ooreen? Waar lê die verskille? Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te…
-
Robotika en Kodering AFRIKAANS
Robotika en kodering is die nuutste toevoeging tot die vakke wat vanaf 2023 in ons graad R klasse moet wees. Maak hierdie gedagte jou moedeloos? Ons het raad! Die opnames vir hierdie kursus is nou gereed. Toegang tot die kursus is vir 3 maande waarna toegang verval. Kies tussen Afrikaans en Engels. Waaroor gaan ons…
-
Voorkom leeruitvalle, leer konkreet.
In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam! Waaroor handel die werkswinkel? Kom kyk saam na ‘n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek. Al 3 vakke…
-
Kort Kursus : Dissipline in die kleuterklas
Tipe kursus : Verrykingskursus Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.) Opsomming van inhoud : Sluit ‘n sertifikaat van bywoning in.
-
Kort Kursus : Boelies in die kleuterskool
Tipe kursus : Verrykingskursus Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.) Formaat van kursus : Die materiaal word vooraf opgeneem en sal op ons aanlyn leerportaal beskikbaar wees. Betaalde…
-
Kort kursus :Toesig op die buite terrein
Tipe kursus : Verrykingskursus Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente.
-
Skoolgereed
Is jou kind tans in graad R? Is jy ‘n juffrou met ‘n graad R klas? Dan is hierdie werkswinkel vir jou!
-
Juffrou.info – inleiding/intro
Ons is besig om ons aanlyn leer-portaal te hersien. Die inhoud hier onder het verander. Vanaf “Jou kursusgeskiedenis en wat is volgende” is dinge weer min of meer dieselfde. Jammer vir die ongerief! Hier wys ons jou hoe om op ons aanlyn leerportaal te werk (GRATIS KURSUS). Here we show you how to work on…