Courses
-
-
Boekie vol beweging (kleuters)
Elke boekie fokus op idees wat konkreet en kinesteties is. Boekies is vol kleurfoto’s en pragtig uitgelê – iets om op trots te wees. Die apparaat is wel ook maklik bekombaar. Elke boekie bevat minstens 30 uitgewerkte idees, met fotos en uitkomste.
-
Registreer jou skool.
Kom leer hoe jy jou speelgroep of kleuterskool kan registreer. Die kursus gee agtergrond oor registrasie en verskaf al die prosesse, met vorms. Van die kleinste speelgroepie tot ‘n groot kleuterskool met tientalle kinders – registrasie is vir almal ‘n vereiste. Ons dek dus die proses vir alle tipes kleinkinder-onderrig sentrums!
-
Robotika en Kodering Graad R en 1
Robotika en kodering is die nuutste toevoeging tot die vakke wat vanaf 2025 in ons graad R en 1 klasse moet wees. Maak hierdie gedagte jou moedeloos? Ons het raad! Die opnames vir hierdie kursus is nou gereed. Toegang tot die kursus is vir 6 maande waarna toegang verval. Waaroor gaan ons gesels? Aanbieder : Die…
-
Assessering en rapporte – Graad R klas
Hier onder is die besprekingspunte wat gedek gaan word : Hoe beplan jy jou assesserings? Wat moet jy alles assesseer? Hoe assesseer jy? Waar kry mens die uitkomste wat geassesseer moet word? Hoe stel ek my eie rapport op? Hoe hou ek boek van die assesserings? Wat is ‘n portefeulje? Wat is ‘n leerderprofiel? Hierdie…
-
Assessering en rapporte – Kleuter KLAS
Hier onder is die besprekingspunte wat gedek gaan word : Hoe beplan jy jou assesserings? Wat moet jy alles assesseer? Hoe assesseer jy? Waar kry mens die uitkomste wat geassesseer moet word? Hoe stel ek my eie rapport op? Hoe hou ek boek van die assesserings? Wat is ‘n portefeulje? Wat is ‘n leerderprofiel? Hierdie…
-
Assessering en rapporte – PEUTER KLAS
Hier onder is die besprekingspunte wat gedek gaan word : Hoe beplan jy jou assesserings? Wat moet jy alles assesseer? Hoe assesseer jy? Waar kry mens die uitkomste wat geassesseer moet word? Hoe stel ek my eie rapport op? Hoe hou ek boek van die assesserings? Wat is ‘n portefeulje? Wat is ‘n leerderprofiel? Hierdie…
-
Assessering en rapporte – BABA KLAS