Volledige KABV opleiding.

Please log in to access your purchased courses.

Maak CAPS jou moedeloos?

Is jy nie heeltemal seker waar dit inpas nie?

Sukkel jy om te verstaan hoe om jou eie lesse uit te werk en steeds by CAPS te bly?

Mag jy jou eie lesse uitwerk?

Hoe keer ek om so op die kurrikulum te fokus en van die kinders te vergeet?

Is hierdie vrae wat jy het?

Woon dan ons volledige CAPS kursus by.

You cannot copy content of this page