Please contact the course administrator to sign up for this course.
Ons is super duper opgewonde om ons splinternuwe LEER SPEEL SPEEL program bekend te stel. Hierdie aanlyn graad R program is saamgestel deur deskundiges met meer as 50 jaar ervaring in vroeë kinderontwikkeling.
Neem kennis : Toegang tot hierdie program is vir 8 maande vanaf die datum wat die kursus geaktiveer is.
Hier volg die temas wat ons in kwartaal gaan behandel
Week 1 : My kultuur
Week 2 : Pad en spoor vervoer
Week 3 : Lug vervoer
Week 4 : Water vervoer
Week 5 : Alles wat winkels verkoop
Week 6 : So word geboue gebou
Week 7 : Klaargemaakte kos
Week 8 en 9 : Diere op die plaas
Week 10 : Melk en melkprodukte (hersieningsweek)
Hier is die letters wat ons na gaan kyk die kwartaal :