Robotika en Kodering AFRIKAANS

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Robotika en kodering is die nuutste toevoeging tot die vakke wat vanaf 2023 in ons graad R klasse moet wees. Maak hierdie gedagte jou moedeloos? Ons het raad!

Die opnames vir hierdie kursus is nou gereed. Toegang tot die kursus is vir 3 maande waarna toegang verval.

Kies tussen Afrikaans en Engels.

Waaroor gaan ons gesels?

  • Wat moet jy alles van die nuwe program weet?
  • Hoe moet dit prakties in jou klas aangewend word?
  • Hoe gaan my sentrum hierdie klasse aanbied sonder om duisende rande aan rekenaars te spandeer?
  • Ons wys jou hoe om self die lesse aan te bied sodat ekstra personeel aanstellings nie nodig is nie.
  • Ons verskaf ‘n paar voorbeeld lesse om in te span (ons het ‘n volledige jaarprogram ook beskikbaar).
  • Wat behels die assessering hiervang en hoe gaan ek dit in my sentrum doen?
  • Hierdie kursus is slegs gefokus op die graad R program.

Koste : R195/persoon (sluit ‘n sertifkaat ook in)

Aanbieder : Die kursus word deur Yolandi van Oasis Vroeë Kinderontwikkeling Konsultante aangebied en beloof (om soos al Oasis se ander kursusse) van hoë gehalte te wees.

Robotika en kodering – Afrikaans Robotika en kodering UITDRUKSTUK Afr