Kom woon ons aanlyn werkswinkel by! POPI vir paw paws. Nee, ons dink nie jy is die paw paw nie! Inteendeel. Ons weet egter dat wette en vorms mens sommer baie vinnig soos een kan laat voel!
In hierdie opleiding gaan ons praktiese raad en duidelikheid gee oor die POPI wetgewing en wat jy as kleuterskool moet doen.