Peuter personeel Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Peuter personeel (2 tot 4 jaar) :

  • Module 1 : Die peuter wat byt (kwartaal 1)
  • Module 2 : Dissipline in die peuterklas (kwartaal 2)
  • Module 3 : Klasuitleg in die peuterklas (kwartaal 3)
  • Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 4)
  • Module 4 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)

Hierdie deel van die opleiding fokus op dissipline in die peuterklas.

Indiensopleiding peuter personeel Module 2 (kwartaal 2)