Peuter personeel Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Peuter personeel (2 tot 4 jaar) :

  • Module 1 : Die peuter wat byt (kwartaal 1)
  • Module 2 : Dissipline in die peuterklas (kwartaal 2)
  • Module 3 : Klasuitleg in die peuterklas (kwartaal 3)
  • Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 4)
  • Module 4 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)

Hierdie deel van die opleiding fokus net op die peuter wat byt en hoe om dit aan te spreek in die klasopset.

Indiensopleiding peuter personeel Module 1 (kwartaal 1)