Hierdie eerste in sy soort opleiding word deur Yolandi en Sophie van Oasis Club aangebied.
Ons fokus is op hoofde opleiding.
Waarop gaan ons fokus?
- Sorteer jou apparaat
- Hoe om apparaat aankope te beplan
- Wanneer is goedkoop koop duur koop?
- Apparaat wat jou personeel self kan (en moet!) maak
- Jou kombuis – resepte en wenke wat rande rek.