Kort Kursus : Dissipline in die kleuterklas

Tipe kursus : Verrykingskursus

Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar

Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.)

Opsomming van inhoud :

  • Wat is dissipline?
  • Wat is ouderdomgepas?
  • Wat moet ek in plek hê om dissipline te kan toepas?
  • Hoe pas ek dit toe?
  • Hoe betrek ek die ouers?
  • Wat is positiewe dissiplinering?

Sluit ‘n sertifikaat van bywoning in.

Dissipline in die klaskamer

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here