Kort Kursus : Boelies in die kleuterskool

Tipe kursus : Verrykingskursus

Fokus ouderdom : 3 jaar tot 6 jaar

Fokus personeel : Hoofde, onderwysers en assistente. (Hierdie kort kursus fokus op die klas situasie en nie op ouers tuis in ‘n een-tot-een situasie nie.)

Formaat van kursus : Die materiaal word vooraf opgeneem en sal op ons aanlyn leerportaal beskikbaar wees. Betaalde deelnemers kry 3 maande toegang tot die materiaal, waarna toegang verval.

Opsomming van inhoud :

  • Wat is ‘n boelie?
  • Hoe hanteer jy die kind wat boelie?
  • Hoe hanteer jy die kind wat geboelie word?
  • Die skool se beleid tov boeliegedrag.

Hierdie kort kursus tel nie vir SACE punte nie.

Sertifikaat van bywoning ingesluit.

Boeliegedrag – kyk asseblief altwee videos.

Boeliegedrag in die kleuterskool

Lessons

Boeliegedrag – Video 1 Boeliegedrag – Video 2

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here