Kleuterskool in my sitkamer.

You must first complete Juffrou.info – inleiding/intro before taking this course.

Hierdie werkswinkel word aangebied deur Yolandi, die skepper van Graad R sonder werkskaarte.

Waaroor handel die werkswinkel :

Wat moet my voorskoolse kind alles bemeester?

En teen wanneer?

Hoe moet ons program tuis lyk?

Wat moet ek alles in die dag doen?

Kan ek my kind voldoende stimuleer terwyl ek nog werk ook het?

You cannot copy content of this page