Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) :
- Module 1 : Basislyn assessering en uitvalle (kwartaal 1)
- Module 2 : Klasuitleg in die kleuter klas (kwartaal 2)
- Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 3)
- Module 4 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)
- Module 5 : Taalontwikkeling in die kleuter klas (kwartaal 4)
Hierdie deel van die opleiding fokus op taalontwikkeling. Hierdie onderwerp is eintlik al aangespreek in vorige opleiding, maar daar is so groot leemte in die taalontwikkeling van ons kleuters dat dit as aparte eenheid ook aangebied word.