Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) :
- Module 1 : Basislyn assessering en uitvalle (kwartaal 1)
- Module 2 : Klasuitleg in die kleuter klas (kwartaal 2)
- Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 3)
- Module 3 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)
- Module 4 : Taalontwikkeling in die kleuter klas (kwartaal 4)
Hierdie deel van die opleiding fokus op die beplanning van lesse en aktiwiteite. In ons vorige opleiding het ons na die uitleg van die klas gekyk. Logies daarop volg nou jou beplanning van die lesse om in hierdie ruimte aan te bied.