Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) :
- Module 1 : Basislyn assessering en uitvalle (kwartaal 1)
- Module 2 : Klasuitleg in die kleuter klas (kwartaal 2)
- Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 3)
- Module 3 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)
- Module 4 : Taalontwikkeling in die kleuter klas (kwartaal 4)
Hierdie deel van die opleiding fokus op die klasuitleg in die kleuter klaskamer. Die uitleg van die klas is ‘n baie belangrike aspek wat kan help met probleme soos oorvol klasse en die bestuur van die kinders in die klaskamer.