Kleuter personeel Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) :

  • Module 1 : Basislyn assessering en uitvalle (kwartaal 1)
  • Module 2 : Klasuitleg in die kleuter klas (kwartaal 2)
  • Module 3 : Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 3)
  • Module 3 : Assessering en rapportering (kwartaal 4)
  • Module 4 : Taalontwikkeling in die kleuter klas (kwartaal 4)

Hierdie deel van die opleiding fokus net op die basislynassessering en die hantering van die uitvalle wat daar raakgesien word.

Indiensopleiding kleuter personeel kwartaal 1