![](https://juffrou.info/wp-content/uploads/2023/08/Hulp-met-die-platform-1024x196.png)
Ons is besig om ons aanlyn leer-portaal te hersien.
Die inhoud hier onder het verander.
Vanaf “Jou kursusgeskiedenis en wat is volgende” is dinge weer min of meer dieselfde.
Jammer vir die ongerief!
Hier wys ons jou hoe om op ons aanlyn leerportaal te werk (GRATIS KURSUS).
Here we show you how to work on our online learning portal (FREE COURSE).
Registreer en teken in / register and sign in.
Registreer as gebruiker en kursusganger / register as user and course attendee.
Lessons
Vind en voltooi die registrasievorm / find and complete the registration form. Teken in / sign in. Wagwoord verloor / lost password?Bespreek jou kursus en woon dit by / book and attend your course.
Bespreek jou kursus en woon dit by (as individu). Book and attend your course (as individual).
Lessons
Soek uit wat vir jou geskik sal wees / choose a suitable cousre. Bespreek en betaal vir jou kursus / book and pay for your course. Woon jou kursus by (individu) / attend your course (as individual). Woon jou kursus by in groepsverband / attend your course as part of a group.Jou kursusgeskiedenis en wat is volgende / your course history and what is next.
Sien jou kursusgeskiedenis en beplan die volgendes / See your course history and plan the next ones.