Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Assisstente :
- Module 1 : Die rol van die assistent (kwartaal 1)
- Module 2 : Skoonmaak, opruim en wegpak (kwartaal 2)
- Module 3 : Toesig binne en buite die klaskamer (kwartaal 3)
- Module 4 : Die kombuis (kombuispersoneel) (kwartaal 4)
Hierdie deel van die opleiding fokus net op die rol van die assistent en die werksomskrywing. Die kwartaal beskrywing is net om as voorstel te dien. Die opleiding kan in enige kwartaal begin word.