Hoofde opleiding Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding

Please log in to access your purchased courses.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Hoofde, eienaars en skoolbestuur :

  • Module 1 : Assesseer jou juffrouens.
  • Module 2 : Assesseer jou assistente.
  • Module 3 : Teetyd, etenstyd en skofte werk.
  • Module 4 : POPI wetgewing, fotos, kameras en my skool

Hierdie module fokus op die assessering van die klas assistente in jou skool. Die lesing word aangebied deur Mev Sophie Breytenbach.

error: Kopieer nie toegelaat.