Hoofde opleiding Module 3 : Jaarlikse indiensopleiding

You must first complete Hoofde opleiding Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding before taking this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Hoofde, eienaars en skoolbestuur :

  • Module 1 : Assesseer jou juffrouens.
  • Module 2 : Assesseer jou assistente.
  • Module 3 : Teetyd, etenstyd, skofte werk – wat sê die wet.
  • Module 4 : POPI wetgewing, fotos, kameras en my skool

Hierdie module fokus op die wetgewing wat jou werknemers se teetye, etenstye ens reguleer.

error: Kopieer nie toegelaat.