Hierdie kursus was ons 2022 hoofde kongres.
Woon nou ons oorhoofse bestuur van jou skool opleiding by. Dis aanlyn, in jou eie tyd.
Ons onderwerpe sluit in :
- Ouer betrokkenheid in die kleuterskool of VKO sentrum.
- Kontrakte met personeel en ander verskaffers
- Die bestuurstelsels wat jou sentrum se wiele gaan olie
- Klasbesoek en assessering van jou personeel
- Jou terrein
- Aankope en die bestuur daarvan
- Regulasies – ‘n kort opsomming
- Lesbeplanning – oppas vir die slaggate!