Hierdie is ‘n redelik algemene vraag : Hoe hou ek almal in my klas besig?
Menigte juffrou het hierdie vraag en weet sommer dat dissipline in haar klas gaan toeneem as die besige lyfies nie meer verveeld is nie.
Laat ons toe om jou te help!
Hierdie kursus materiaal is gratis beskikbaar met die komplimente van Oasis Club! Jy kry toegang tot al die video materiaal. Indien jy graag ‘n sertifikaat wil verwerf is daar ‘n kort eksamen. Die uitdrukbare materiaal wat saam met die videos gaan is ook beskikbaar as betaalde deel van die kursus.
Geniet dit en ons hoop dat jy die raad sal kan toepas in jou klas!
Hoe hou ek 20 kleuters gelyk besig?
Lessons
Hoe hou ek 20 kleuters gelyk besig? Video 1 Hoe hou ek 20 kleuters gelyk besig? Video 2 Hoe hou ek 20 kleuters gelyk besig? Video 3Sodra jy die videos gekyk het en graag jou sertifikaat wil verkry. Asook die uitdrukbare materiaal wat hiermee saamgaan, kan jy op die onderstaande skakel kliek.
Die betaalde gedeelte van die kursus sluit die volgende in :
- Uitdrukbare materiaal
- Eksamen
- Sertifikaat