Hierdie is ‘n redelik algemene vraag : Hoe hou ek almal in my klas besig?
Menigte juffrou het hierdie vraag en weet sommer dat dissipline in haar klas gaan toeneem as die besige lyfies nie meer verveeld is nie.
Laat ons toe om jou te help!
![](https://juffrou.info/wp-content/uploads/2024/05/hoe-hou-ek-20-kleuters-gelyk-besig-1024x256.png)
In hierdie gedeelte van die kursus kan jy toegang kry tot die uitdrukbare materiaal. Hier kan jy ook die kort eksamen doen wat sal lei tot jou sertifikaat.
- Jy benodig 70% om die eksamen deur te kom. (Jou punt sal op jou sertifikaat verskyn.)
- Na 3 probeerslae gaan jy die videos asb weer moet kyk.
- Maak seker dat jy die video materiaal deeglik besturdeer het alvorens jy die eksamen aandurf.
- Ons skep jou sertifikaat spesiaal vir jou in ons kantoor en stuur dit dan via epos. Dit mag tot 10 werskdae neem. Onthou asb dat ons nie kan ruik hoe om jou naam te spel nie. Gee die korrekte informasie die eerste maal deur. ‘n Fooi sal gehef word vir foutiewe inligting verskaf.
- Elke kursus wat aangekoop word lei tot slegs 1 sertifikaat. Die eerste naam aan ons verskaf kry die sertifikaat. Sodra die epos gestuur word kan die naam nie verander word nie.