Graad R sonder werkskaarte werkswinkel 2

You must first complete Juffrou.info – inleiding/intro before taking this course.

Hierdie immergewilde werkswinkel is al deur meer as 2500 mense landswyd bygewoon. Nou kan jy ook! Waaroor gaan ons leer?

  • Kinestetiese onderrig
  • Konkrete onderrig
  • CAPS en jou dagprogram
  • Assessering en leerstasies
  • Deurlopende assessering
  • Hope idees vir leerstasies om in jou klas of huis te gebruik!

You cannot copy content of this page