Graad R is nie ‘n mini graad 1 nie

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Waaroor gaan ons gesels?

Hoe verskil graad R en graad 1?
Wat is die gevaar van formele onderrig in graad R?
Hoe sien ons die gevolge van formele onderrig in graad R?
Hoe herstel ons die skade wat deur formele onderrig aangerig is?

Hierdie seminaar word aangebied deur Yolandi van den Heever – Breytenbach. Kuier saam oor hierdie belangrike onderwerp!

Met die aankoop van die kursus kry jy toegang tot die Afrikaanse sowel as die Engelse materiaal.

Die kursus bestaan slegs uit videos en ‘n sertifikaat. Daar is geen uitdrukstuk nie.

Die sertifikaat is in Engels (al kyk jy die Afrikaanse videos). Dit maak dit makliker om aan jou CV te heg asook om in te dien by SACE vir CPTD punte.

ONTHOU Ons laai die videos so stuk stuk op. As jy vroeg ingeteken word gaan alles dalk nog nie wys nie. Hou moed! Saterdagoggend sal alles wys.

Inleiding Die kind van geboorte tot 4 jaar Die waarde van graad R Graad R vs Graad 1 Opsommende kommentaar