Graad 2 kwartaal 3 Formele Assessering

Please log in to access your purchased courses.

Ons program bevat deurlopende assessering wat informeel is en berus op observasie van die kind in die klas situasie.

Aan die einde van die kwartaal is daar ‘n formele assessering. Hierdie assessering word steeds op gemaklike wyse aangebied deur die opvoeder. Ons doel is nooit om die kinders bloot te stel aan stresvolle toets situasies nie.

error: Kopieer nie toegelaat.