Die fondasie van konkreet leer.

Please log in to access your purchased courses.

Hierdie kursus vorm die fondasie van Oasis Club. Ons leer konkreet, ons leer as ons beweeg ons leer nie as ons in boeke werk en met ons boude op stoele geplak sit nie! Kom ons wys jou hoe.

Maak doodseker dat jou naam en van korrek is by inskrywing (waar jy jou profiel geregistreer het). ‘n Fooi van R80/sertifikaat sal gehef word indien Oasis jou daarmee moet help.

You cannot copy content of this page