Die babaklas werkswinkel

Kom leer saam oor jou baba klas. Ons gaan na die volgende aspekte kyk :

  • Die ELDAS en die baba klas Lesse vir babas (riglyne vir juffrou en mamma)
  • Wat moet jou verwagting wees
  • Apparaat in die baba klas Sinvolle stimulasie
  • Fokus op die kind en nie die inhoud nie
  • Kreatiewe werkies vir babas
  • Aangebied via videos op ons leerportaal.
Babaklas werkswinkel Video 1 Babaklas werkswinkel Video 2 Babaklas werkswinkel Video 3 Babaklas werkswinkel Video 4 Babaklas werkswinkel Video 5 Uitdrukstuk 1 Uitdrukstuk 2

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here