Beweeg na konkreet leer.

As ek my kry dan werk die kinders op papier! Ons sit groot gedeeltes van die dag en doen werkies. Ons kleur baie in. Boekies is vir my so oulik! Die ouers hou van al die papierwerk. Maar hoe gaan ons die uitkomste bereik sonder boekwerk?

Klink enige van die opmerkings hierbo soos jou klas? Dan is hierdie kursus vir jou!

Beweeg na konkreet video 1 Beweeg na konkreet video 2 Beweeg na konkreet video 3 Beweeg na konkreet video 4 Beweeg na konkreet video 5 Beweeg na konkreet : skyfies 1 Beweeg na konkreet : skyfies 2 Beweeg na konkreet : skyfies 3 Beweeg na konkreet : skyfies 4

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here