Sophie Breytenbach het geen bekendstelling nodig nie! Saam met Yolandi word hierdie wonderlike opleidingsgeleentheid moontlik gemaak.
Skole waar Sophie se buite terreine gesien kan word is onder andere die Midstream pre-primêre skole sowel as St Andrews Preschool.