Jou volledige gids wat al jou vrae beantwoord. Nie net stel ons jou gerus nie, ons bemagtig jou ook! Ons fokus is op die kleuterskool en die kleuter wat tuis is. Hierdie aanbieding fokus nie op ouderdomme graad 1 en op nie.
Dele van hierdie kursus is gratis, waarna die in diepte opleiding betaald is. Hierdie deel van die kursus is gratis en dek slegs die tafel.
Ons fokus in hierdie deel op die volgende :
- Waarvoor staan die afkorting?
- Wat is die pad wat die wet gestap het tot hier?
- Kleuterskole – waar pas ons nou in? (Kortliks bespreek.)
- Mag ek nog graad R aanbied? (Kortliks bespreek.)
- Die ouderdom van toelating in graad R. (Kortliks bespreek.)
- Tuisonderrig – registrasie as tuisonderrig gesin. (Kortliks bespreek.)
Terme en voorwaardes :
Alle in diepte besprekings sal in die betaalde kursus aangespreek word. Vrae sal ook hanteer word vir lede wat ons betaalde kursus bygewoon het en lede van ons hoofde portaal (www.skoolhoof.info).