Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Baba personeel (geboorte tot 2 jaar) :
- Module 1 : Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
- Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
- Module 3 : Stimulering in die babaklas (kwartaal 2)
- Module 4 : Idees vir aktiwiteite en die aanbieding daarvan (kwartaal 3)
- Module 5 : Terugvoer aan die ouers (kwartaal 4)
- Module 6 : Potjie afrigting (kwartaal 4)
Hierdie module fokus op die stimulering in die babaklas. In ons babaklasse is stimulasie iets wat deurlopend plaasvind en nie in afsondering kan plaasvind nie.
Die video word deur Sophie Breytenbach aangebied en is in Engels beskikbaar. Indien julle graag die Afrikaans wil hê kan ons kantoor genader word.