Baba personeel Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding

You must first complete Baba personeel Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding before taking this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Baba personeel (geboorte tot 2 jaar) :

  • Module 1 : Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
  • Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
  • Module 3 : Stimulering in die babaklas (kwartaal 2)
  • Module 4 : Idees vir aktiwiteite en die aanbieding daarvan (kwartaal 3)
  • Module 5 : Terugvoer aan die ouers (kwartaal 4)
  • Module 6 : Potjie afrigting (kwartaal 4)

Hierdie module fokus op die uitleg van die babaklas. In ons babaklasse is die omgewing die heel belangrikste aspek van die program!

Die video word deur Sophie Breytenbach aangebied en is in Engels beskikbaar. Indien julle graag die Afrikaans wil hê kan ons kantoor genader word.

You cannot copy content of this page