Baba personeel Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding

Please log in to access your purchased courses.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Baba personeel (geboorte tot 2 jaar) :

  • Module 1 : Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
  • Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
  • Module 3 : Stimulering in die babaklas (kwartaal 2)
  • Module 4 : Idees vir aktiwiteite en die aanbieding daarvan (kwartaal 3)
  • Module 5 : Terugvoer aan die ouers (kwartaal 4)
  • Module 6 : Potjie afrigting (kwartaal 4)

Hierdie module fokus op die doek omruil in die babaklas. Dit is soveel meer as net boude skoonmaak, dis ‘n wonderlike leergeleentheid!

Die video word deur Sophie Breytenbach aangebied en is in Engels beskikbaar. Indien julle graag die Afrikaans wil hê kan ons kantoor genader word.

You cannot copy content of this page