Assistente Module 4 : Jaarlikse indiensopleiding

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Die volgende onderwerpe is beskikbaar –

Assisstente :

  • Module 1 : Die rol van die assistent (kwartaal 1)
  • Module 2 : Skoonmaak, opruim en wegpak (kwartaal 2)
  • Module 3 : Toesig binne en buite die klaskamer (kwartaal 3)
  • Module 4 : Die kombuis (kombuispersoneel) (kwartaal 4)

Hierdie deel van die opleiding fokus op die kombuis personeel. Die kwartaal beskrywing is net om as voorstel te dien. Die opleiding kan in enige kwartaal begin word.

Indiensopleiding assistente Module 4